Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Mississippi |
Koördinate | 32°17′N 90°11′W / 32.283°N 90.183°W |
Stigting | 1822 |
Inkorporasie | 1822 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 276,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 85 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 172 638 |
- Bevolkingsdigtheid | 678,2//vk km |
- Metropolitaanse gebied | 576 382 |
Tydsone | EST (UTC-6) Somertyd: PDT (UTC-5) |
Klimaat | |
- Tipe | Suptropies |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 18 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 8 / 26 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1 900 mm |
Burgemeester | Tony Yarber (D) |
Amptelike webwerf | www.jacksonms.gov |
Jackson is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat van Mississippi. Dit het 'n bevolking van 172 638 en 576 382 in die metropolitaanse gebied in 2013 gehad. Jackson is in 1822 gestig en na Andrew Jackson, die sewende president van die Verenigde State, genoem.
Die byname van Jackson is Crossroads of the South en The City of Grace and Benevolence.